 |
Afrikaanse Speltoetser
Afrikaanse Speltoetser: Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde. (Rekenaars)
http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm |
 |
Webgrafika
Webgrafika: Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp. (Rekenaars)
http://www.webgrafika.co.za/ |
 |
Die geskiedenis van die internet
Die geskiedenis van die internet: Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik. (Rekenaars)
http://homepages.acenet.co.za/gerhardk/ |
 |
LB Rekenaars
LB Rekenaars: Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore. (Rekenaars)
http://home.global.co.za/~lbcomp/ |
 |
Infokerk
Infokerk: Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware. (Rekenaars)
http://www.infokerk.co.za/ahoof.htm |
 |
Rekenaars
Rekenaars: Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop. (Rekenaars)
http://www.fortunecity.com/skyscraper/byte/639/rekenaars.htm |
 |
Leer jouself webblaaie ontwerp
Leer jouself webblaaie ontwerp: 'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde. (Rekenaars)
http://padlangs.virafrikaans.com/ |
 |
Rekenaars webwerf
Rekenaars webwerf: Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika. (Rekenaars)
http://rekenaars.ipowerhosts.com |
 |
Die Afrikaanse Webwerf
Die Afrikaanse Webwerf: Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek. (Rekenaars)
http://www.afrikaner.co.za/ |
 |
Printing Things
Printing Things: Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom. (Rekenaars)
http://users.iafrica.com/p/pr/print/afrikans.htm |
 |
Lochner - Rekenaars
Lochner - Rekenaars: Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe. (Rekenaars)
http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/rekenrs.html |
 |
Helderberg Systems
Helderberg Systems: Verkoop rekenaaropleidingsprogramme, o.a. inleidings tot rekenaars en die internet, en kantoorsagteware. (Rekenaars)
http://helderbergsystems.co.za/ |
 |
Ispell
Ispell: Gratis speltoetser vir Afrikaans, met installasie-instruksies, wenke en wenslys. (Rekenaars)
http://www.compufocus.co.za/afrik/ispell/ |
 |
Jubelatè rekenaarleersentrum
Jubelatè rekenaarleersentrum: Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig. (Rekenaars)
http://jubilate.20m.com/ |
 |
Arkweb Ontwerp
Arkweb Ontwerp: Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies. (Rekenaars)
http://www.myarkpark.com/arkweb/dienste.htm |
 |
Treehouse Consulting
Treehouse Consulting: Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika (Rekenaars)
http://treehouse.netfirms.com/afrikaans_index.htm |
 |
Helenco Computers
Helenco Computers: Rekenaarverkope, nasorgdiens en webontwerp. (Rekenaars)
http://www.helenco.co.za/ |
 |
i2i Rekenaardienste
i2i Rekenaardienste: Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e. (Rekenaars)
http://business.lantic.net/hbothma/ |
 |
TrioMelk
TrioMelk: Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer. (Rekenaars)
http://www.saboer.co.za |
 |
Doki Webontwerp
Doki Webontwerp: Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje. (Rekenaars)
http://www.geocities.com/nokidesign/ |
 |
Trio Sagteware
Trio Sagteware: Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika. (Rekenaars)
http://www.rieme.co.za/triosagteware/ |
 |
Kleuter-Klieks
Kleuter-Klieks: Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar. (Rekenaars)
http://www.kleuter-klieks.com/ |
 |
NG Web
NG Web: Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes. (Rekenaars)
http://www.ng.org.za |
 |
Lexpro Stelsels
Lexpro Stelsels: Afrikaanse sagteware vir prokureurs. Tegniese inligting, jaarverslag, fotobladsy, en opgradering. (Rekenaars)
http://www.lexpro.co.za/af/main/frame.html |
 |
DPA Rekenaaropleidingskool
DPA Rekenaaropleidingskool: Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware. (Rekenaars)
http://www.dpa-training.co.za/html/inligting.htm |
 |
Shareaza in Afrikaans
Shareaza in Afrikaans: Taallêer vir dié lêerdelingsprogram. (Rekenaars)
http://www.freewebs.com/afrshareaza |
 |
Kenweb
Kenweb: Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste. (Rekenaars)
http://www.kenweb.co.za/ |
 |
SL Rekenaars
SL Rekenaars: Verkope, werfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding. (Rekenaars)
http://www.slcomputers.freeservers.com/index_afr.html |
 |
ITWeb - IT-nuus in Afrikaans
ITWeb - IT-nuus in Afrikaans: Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf. (Rekenaars)
http://www.itweb.co.za/sections/afrikaansenuus/ |
 |
Webvertaler - KDE werkskermomgewing
Webvertaler - KDE werkskermomgewing: Vertaalprojek van die KDE werkskermomgewing in Afrikaans; vertalings kan ook afgelaai word vir toetsing en kommentaar. (Rekenaars)
http://kde.af.org.za/ |
 |
Zetreco webtuisteontwerp
Zetreco webtuisteontwerp: Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp. (Rekenaars)
http://www.xsi.co.za/zetreco/zetreco_webtuiste_ontwerp.htm |
 |
BMM Monitor Rekenaarwenke
BMM Monitor Rekenaarwenke: Argief van rekenaarwenke sedert 1999. (Rekenaars)
http://www.bmedia.co.za/bmm_argief/internet.htm |
 |
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker: Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys). (Rekenaars)
http://www.spel.co.za/Skakel-0860-103-533-of-018-297-0164/ |
 |
Upfront Systems
Upfront Systems: 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte. (Rekenaars)
http://www.upfrontsystems.co.za/indeks.html |
 |
Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie
Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie: Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur. (Rekenaars)
http://afrikaans.org.au/Public/Pretgoed.htm |
 |
Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek
Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek: E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief. (Rekenaars)
http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/ |